Opname

Hou die bladsy dop.  Ons plaas hier die resultate van opnames en navorsing wat ons doen in die Suid Afrikaanse mark.  

Is jy 'n mielieboer? Sou u graag deel wil wees van ons toekomstige opnames en die resultate daarvan kry? Vul gerus die vorm hier onder in en ons betrek jou met ons volgende opname/verslag.

Kontak Petrus

Volg nie net goeie raad nie, maar 'n program wat volhoubaar is.  Dis die totale prentjie wat saak maak.  Ek stap 'n pad saam met my kliente.  Kontak my gerus en ons drink n koppie koffie saam!
Kontak Petrus
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram