24 Julie 2019 - 11:55 - Baie dankie aan al die mielieboere wat deelgeneem het aan ons opname. Ons stuur so gou moontlik die statistiek en resultaat uit aan elkeen wat deelgeneem het per epos. Hou jou epos dop.
Kontak Petrus
Volg nie net goeie raad nie, maar 'n program wat volhoubaar is. Dis die totale prentjie wat saak maak. Ek stap 'n pad saam met my kliente. Kontak my gerus en ons drink n koppie koffie saam!