'n Onafhanklike gesels program wat poog om die ware prentjie rondtom graan bemarking te bespreek. So hier en daar dalk 'n grappie ook, meestal bo die belt :)
Volg nie net goeie raad nie, maar 'n program wat volhoubaar is. Dis die totale prentjie wat saak maak. Ek stap 'n pad saam met my kliente. Kontak my gerus en ons drink n koppie koffie saam!